• Teks vertaal: Vertaal tussen 108 tale deur te tik • Tik om te vertaal: Kopieer teks in enige program en tik op die Google Vertaal-ikoon om te vertaal (alle tale) • Vanlyn: Vertaal sonder 'n internetverbinding (59 tale) • Kitskameravertaling: Vertaal teks in prente oombliklik deur bloot jou kamera daarop te rig (94 tale) • Foto's: Neem of voer foto's in vir vertalings van hoër gehalte (90 tale) • Gesprekke: Vertaal tweetalige gesprekke terwyl jy aan die gang is (70 tale) • Handskrif: Teken tekskarakters eerder as om hulle te tik (96 tale) • Fraseboek: Ster en stoor vertaalde woorde en frases vir toekomstige verwysing (alle tale) • Kruistoestelsinkronisering: Meld aan om fraseboek tussen program en rekenaar te sinkroniseer • Transkribeer: Vertaal deurlopend en amper intyds terwyl iemand 'n ander taal praat (8 tale)
Toestemmingskennisgewing Google Vertaal kan vir toestemming vra om toegang tot die volgende kenmerke te kry: • Mikrofoon vir spraakvertaling • Kamera om teks met behulp van die kamera te vertaal • Eksterne berging om vanlyn vertaaldata af te laai • Rekeninge en eiebewyse om oor alle toestelle heen aan te meld en te sinkroniseer
Opgedateer op
11 Feb. 2025
Nutsdinge
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.